Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edi's B&B

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvryheid uit die boonste rakke! Baie dankie, dat jy uit jou pad gegaan het om ons tuis te laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janko S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ontspannende naweek. Het ons baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en het gesorg dat ons lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A relaxing getaway. The stay was fantastic; it had everything you need. The host was wonderful. We ate at the restaurant; it was worth it. I will definitely go there again and recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderful. Absolutely perfect. Amazing hosts that go out of their way to accommodate your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greame P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great and worth the money. It was a fantastic stay. Accommodation was clean and tidy. We had a lovely evening at Edi's and definitely will use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-lu T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker oorgeslaap. Gasvrou het uit haar pad gegaan met baie goeie gasvryheid. Gaste word gelukkig gehou. Die aandete en ontbyt was heerlik. Die uitsig is prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Vriendelike diens, pragtige omgewing, goeie geriewe. Lilian het moeite gedoen met kommunikasie vooraf en ek is vriendelik deur Zanele ontvang. Kothuis 1 is baie netjies en ek het heerlik gebly. Ek het aandete en ontbyt geëet en die diens was deurgaans vriendelik. Lilian het genoem hulle sukkel met WiFi, dis weens die ligging en min diensverskaffers, maar MTN se datasein was goed, so dit was nie vir my 'n probleem nie. Die uitsig vanaf die restaurant is pragtig en die hele omgewing is die moeite werd om te verken, ek sal moet teruggaan, 'n naweek is te kort. Ek beveel Edi's met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre U
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing. Beste ligging, met fantastiese uitsig. Baie lekker geslaap, en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Ons het lekker gebly en lekker geëet. Lillian en Zanele het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Serene, convenient and community. The hosts were very friendly and helpful. The venue was very close to where we needed to be and the breakfast & view is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzODAmUSULPWqQ5FtGZCtGihyAZ63kBBR4Bv0L6xD67PZWZ0ZzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Corner of R103 and D182 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.410591300184 30.087475776672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang