Eenzaamheid Vakansieplaas
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eenzaamheid Holiday Farm is 'n werkende Karooplaas in die toegangsbeheerde Camdeboo-bewarea in die malariavrye Oos-Kaap, 50 km vanaf die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet.
Daar is 3 verblyfopsies beskikbaar met slaapplek vir 4 tot 11 gaste afhangend van die tipe eenheid wat bespreek word. Elke eenheid is toegerus vir seflsorg en het 'n stoep met braaigeriewe.
Natuurliefhebbers kan gaan voetslaan, bergfietsry, die troeteldieretuin besoek, voëlkyk, 4x4-roetes of motorfietsroetes aandurf. Eenzaamheid Holiday Farm is net 40 minute se ry vanaf Graaff-Reinet waar daar musuems, kunsgalerye en koffiewinkels is. Gaste kan ook op 'n township-toer gaan.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Eenzaamheid Vakansieplaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap