Selfsorg in Graaff-Reinet

Eenzaamheid Vakansieplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wilhelm V
1 nag
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en mooi ligging. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het lekker spasie gehad vir die groot groep en alles was baie netjies en skoon. Die area is ook baie mooi en sal volgende keer dalk 'n dag of twee ekstra spandeer. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stoffel J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderlike plek en mense. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag
5.0
Des 2025

Wat 'n heerlike kuier in die natuur om die vuurtjie. Heerlik geslaap. Gesin met volwasse kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pragtige plaas en goed versorg ten spyte van 'n droë reënseisoen. Uitstekende verblyf en alles wat jy nodig het. Selfs braaihout vir 'n heerlike braai. Ware Karoo gasvryheid en vriendelikheid. Sal vir seker weer en langer wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Tranquility! Ons het heerlik oornag op pad na die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bain F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great accommodation and friendly service! Our stay was only a one-night stopover. But the accommodation and surroundings are beautiful! With great and friendly service. We will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike halfpad plaas-stop. Ons het heerlik gebly. Ruim wooneenheid met twee slaapkamers. Ons 31-jarige seun het saamgekom. Rustige plaasatmosfeer, heerlike bed, matras, wit beddegoed en handdoeke. Koffie, tee, beskuit, vars melk. Heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig. Beslis 'n kuier werd. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik. Die netheid is uitsonderlik. Sal beslis 'n naweek wou kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eswee V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Hemels en fantastiese gasvryheid. Wonderlike tyd gehad in die Karoo met ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, pragtig en goed vir die siel. So rustig, pragtige uitsig. Baie gerieflik. Heerlike skoon plaasdamme om in te swem. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbeca409ed267a81c63de216c9abfaa3b5f0da876789b3896f8deb88995921aba5fd43e26c5a0a8d22fc009f672bedd2fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 Eenzaamheid Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.279069077113 24.181243479252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang