Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eike Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 3, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eike Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in George en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Outeniqua Natuurreservaat is 2,3 km ver en die George Gholfklub is 2,4 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jonelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and lovely. Very pleasant and delightful. Beautiful place and truly a luxury resting place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Lauren G
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay. Very neat cottage that had everything we needed. Good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Kim D
Besigheidsreis
5.0
Would stay there again. Very comfortable accommodation, enjoyed it tremendously.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
George G
Saam met lewensmaat
5.0
Would use it again. After a slight problem with opening the property gate, the accommodation was acceptable and clean. Could have done ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Caryn T
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect comfy overnight stay. Perfect overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Eikelaan 3, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eike Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 3, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa78991ecf69671662dbe83f17934b05233c8efa165d7734c5982dba1cd3c3a93f9afa6a36924a6e57c862b6b83cf34224c42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3 Eike Avenue Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.95363122005 22.425841754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011