Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekhaya Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
2.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Quintin B
1 nag
4.6
Mrt 2023

Puik, vriendelike diens! Die dame wat my ontvang het was vriendelik en behulpsaam. Die plek is pynlik netjies en skoon (vars linne en handdoeke). Heerlike ontbyt stiptelik op die tyd soos bespreek by die kamer afgelewer. TV met DSTV in die kamer. Ek sal enige iemand aanbeveel om by die plek te oornag. Dit is wel uit die stad maar rustig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel J
1 nag
3.2
Apr 2021

Dit was aangenaam maar sekere fasiliteite kort herstel en opgradering. Ek sal voorwaardelik aanbeveel. Handdoekreling in badkamer was afgebreek/stukkend. Stort se lig het nie gewerk nie. Geen warm water nie (ligte is elementêre goed wat jy nagaan voordat jou gaste inboek). Elke gastehuis moet vinnig leer, jy gee nie meer Riccoffy (sigorei - in Europa is dit groente) vir koffie nie en ook nie poeiermelk nie. En dan is 'n kunsmatige versoeter 'n moet. Ek verwag nie 'n perkoleerder nie. Gewoon koffie, met melk, en (vir diabete) 'n versoeter in die plek van suiker. Ligging, as jy laatmiddag/vroegaand aankom en jy moet dan nog iets vir aandete kry, dis ongelukkig 'n nee.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Morne V
1 nag
4.8
Jul 2019

Netjiese plek om te oornag. Vriendelike ontvangs, netjiese skoon eenheid, baie lekker ontbyt. Lekker warm geslaap terwyl dit 0°C buite was. Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Daar is onvermydelik effense padgeraas van die nabygeleë N3-snelweg, maar dit was nie so erg dat dit ons nagrus versteur het nie. Ekhaya Lodge is 'n oornagfasiliteit wat gunstig geleë is vir persone wat atlete wat aan die jaarlikse Comrades Marathon deelneem wil ondersteun (veral met die "op-wedloop"). Atlete wat vooraf op die Comrades roete wil oefen ("Little Polly's & Polly Shorts) sal ook hier 'n goeie tuiste kan vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thabile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2018

Home away from home. Quiet. A place to relax your mind. Thumbs up for cleanliness and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2018

Glad nie R700 per nag werd nie! Handdoekreling stukkend, bedlampies nie plek om ingeprop te word nie, ketel moet op die vloer neergesit word om te kook omdat sy koord te kort is om by muurprop by te kom. Die plek is skoon, maar definitief nie meer as R450 per nag nie!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Earl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2017

Good accommodation. The room is very nice. Things that requires urgent improvement is the hot water pressure, location of the TV in the bedroom. The noise levels from the main house is very disturbing when you rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Karien P
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2017

Teleurstellend. Dit was baie teleurstellend, ek het nie eers daar oorgeslaap nie, dit was vuil en ondraagbaar.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Sanele K
Kort verblyf
4.4
Okt 2016

It was lovely and I was well taken care of. Thank you for the wonderful stay. I was well taken care of and the place is lovely and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
mafiki
Ekhaya Lodge
Hi Sanele Thanks very much for your review. Well appreciated. Please come again. Thanks Mafiki

Ben K
1 nag
5.0
Mrt 2015

Baie goed! Die diens was uitstekend en die akkommodasie was op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

mafiki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nyala-rylaan 39, Ashburton, Pietermaritzburg, 3213, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4NWU2MTc4LTNkNzktNDQyOC1iZmViLTNkZTJlMDU0NTliOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 39 Nyala Drive Ashburton 3213 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.666044608997 30.458929538727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang