Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

El Toro Self-Catering

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Toro Self-Catering bestaan uit 4 knus eenhede wat in El Toro Park, Kimberley, geleë is. Hierdie selfsorg eenhede bied slaapplek aan 10 gaste, 4 gaste kan in Eenheid 4 slaap, 2 volwassenes en 2 kinders in eeheid 4, en 2 gaste in Eenheid 1 en 2. Hierdie eiendomme is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer, en 1 badkamer. Eenheid 2 beskik oor 1 slaapkamer, dubbelbed en volledige badkamer. Eenheid 3 het 2 slaapkamers, 1 met Koningin-grootte bed en ander 1 het 2 enkelbeddens. Volledige badkamer. Eenheid 4 het Koningin-grootte bed en badkamer met stort. Beskik oor sleepercouch vir 2 laerskool kinders. Baie ruim kamer.

Buite is daar 'n sit- en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit Kimberley se gat en die myn museum, asook Belgravia Historic Walk, Die Pont Restaurant, Dronfield Natuurreservaat, voëlkyk, voetslaan en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was baie goed ingerig en die eienaar het my baie gemaklik laat voel. Kamer was baie goed ingerig met al die nodige benodighede. Vriendelike dien...
Sien meer
Mrt 2025
Yolande V
Gesin met tieners
5.0
Perfect home away from home. We arrived late and it only took a few minutes to move in. Everything we needed was right there at our fin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Mongezi K
Besigheidsreis
5.0
Excellent. My stay was amazing, relaxing, enjoyable, comfortable, delightful, fantastic, memorable, refreshing, pleasant, and exception...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Kishen C
Saam met vriende
5.0
Great value for money. Had a great stay. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
John V
5.0
Veilig en rustige verblyf. Die akkommodasie het ons verwagtinge oortref in terme van veiligheid, rustige omgewing en alle geriewe wat jy nodig het vir...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Camia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink El Toro Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ef417290bbd715f23613a472729082572a2a8d7b7c8d47e30a9c8db082e0d5879dbcb115c17296bdac12fef15cec9aa2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R420 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 21 Riana Street El Toro Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.765615921854 24.74488824606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456