Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsvlei Estate Luxury Tent

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Martin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Could not have picked a better spot than the luxury tent. Took my wife there for our 50th wedding anniversary (stayed for 5 days), best decision ever. Very private and secluded. The most perfect location ever. Very friendly reception from our host Nicolas. A few hiccups with solar power due to weather, but Margaux littery went out of her way to accommodate us. Nowhere else did we find such friendliness and assistants like this at Elandsvlei.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Stunning farm for peaceful breakaway. The farm is in a beautiful area, dams, grasslands, ravines and forest. Plentiful game and huge variety of birds. We stayed in the luxury tent and it was clean and well appointed, and hugely private, a good 3 km from anyone. It is off the grid but the solar and batteries do struggle to charge when the weather is bad. Hiring the Kawasaki or Polaris is excellent fun and allows you to really explore the farm and have an amazing private game and bird viewing experience. I would certainly recommend a stay at Elandsvlei.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Wonderlike rustige atmosfeer in die hart van die bosveld. Uitstekende ligging. Vat 4x4. Dit was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Garrard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Lekker privaat ligging. Die natuur is pragtig. Ons het die rustigheid geniet. Ons het heerlik ontspan en in die dam geswem. Die hitte was ondraaglik en geen waaier of lugversorger in die tent nie, maar dit is verstaanbaar omdat daar geen krag is nie. Ons het dit geniet en sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Serenity. Nicolas was helpful and accommodating. The property is well-maintained and peaceful. You are one with nature when staying at this property. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Pragtige plek, skoon netjies 'n regte gem. Sal beslis weer vakansie daar hou. Die plek is selfs mooier as die foto's. Privaat, skoon, netjies en maak voorsiening vir als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Asemrowende uitsig, baie privaat, heelwat wild om te besigtig. Die tentkamp is perfek geleë met 'n asemrowende uitsig oor die plaas en dam. Ons het 'n Polaris 4x4 voertuig gehuur en die hele plaas verken. Baie wild aanskou soos wildebeeste, kameelperde, blouwildebeeste, gemsbokke, rooihartbeeste, elande en rooibokke. Sal defintief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Peace & quiet! It's even prettier than the pictures. Very neat, fully equipped tent. We enjoyed our stay in peace and quiet. No one around us. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig en privaat. Baie mooi omgewing. Mooi paaie om te ry met volop wild. Baie lekker voëlkyk. Groot plaas waar mens paar dae kan spandeer om alles te ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolas
Elandsvlei Estate Luxury Tent
Thank you for your kind review Jacques, we appreciate it! We're happy you enjoyed your stay at Elandsvlei Estate and hope to see you back soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Macouwpan 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e431dc3e399d8bf5ef230b684dc2ef14be44f5f88f2a5c65e8f102b4a07ee0ddda64999433b63a053cfbac1b7620944a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Macouwpan 165 KR Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.282873 28.404824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang