Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

ElBus

Tentekamp
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van 174, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

ElBus bied 'n bekoorlike glanskamp-ervaring op 'n plaas in Hoekwil. Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes.

Die oopplan-eenheid in die bus het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar is 2 daktente wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet langs die bus en 'n privaat buitestort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n onderdak-eetarea buite waar gaste maaltye kan geniet. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Die dek lei na 'n houtvuurwarmbad met 'n skilderagtige uitsig op die berge en oor die groen landskap. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Hierdie eenheid is in 2022 vir 'n VIA-program gebou. Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Elvis Blue, het kreatiewe insette gelewer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Kraan
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Erfdeel 4 van 174, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink ElBus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van 174, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9422131910b68baaebdf4ff8119f8016ed904253fe7e613eceb5080cc7f6d19d60ef30f63d6dfcc25691994317f51989747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Portion 4 of 174 Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939325229248 22.689509562365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456