Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Self-Catering Country House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isme W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld en netjies. Sal voorstel as die groot huis uitgeboek word vir 'n groep om nie die woonstelgedeelte ook uit te boek vir ander mense nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Asemrowend, rustig en lekker. Dit was werklik 'n ongelooflike lekker plek met 'n verskeidenheid geriewe wat dit baie maklik gemaak het met die kinders asook 'n gesellige tyd saam met vriende. Sal dit baie aanbeveel vir 'n groot groep mense of selfs net vir 'n lekker wegbreek. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Ons het heerlik gebly en die pragtige Riebeeck Kasteel terdeë geniet. Ons het baie lekker gebly en sal Eldorado in die toekoms weer wil gebruik. Die huis is ruim, goed toegerus en stapafstand van uitstekende restaurante. Baie gerieflik vir 'n groot groep gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zain J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A must stay when visiting Riebeek Kasteel. The host was very accommodating, friendly and was always available. The accommodation was spacious and fully equipped with everything one would need on a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurshwin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Best service and the cottage has everything you need. Great value for money. The cottage has everything you need and the best host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Lekker naweek in die hartjie van Riebeeck Kasteel. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gekuier. Heerlike plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Uit die boonste rakke! Die eenheid was baie ruim, met pragtige dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liziwe X
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfection. Very clean, safe and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwelstraat 11, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMmRmODY1LTFiMDktNDU3Zi04NzFhLWVmMDE4MjViZTMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 11 Heuwel Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382961544341 18.902368723873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang