Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eleazer

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 R676 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleazer is in Worcester en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel in die kamer. Gaste kan ook die komplimentêre WiFi gebruik. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor Worcester se dam.

Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jd A
5.0
Gerieflik. Maklik om te vind en lekker gebly.
Mrt 2025
Adam En Marianne G
Saam met lewensmaat
5.0
Die oornag, met alles wat daarmee saamgaan, was onbeskryflik mooi en aangenaam. Vyf sterre is nie genoeg om die kwaliteit oornag te evalueer nie. Elea...
Sien meer
Mrt 2025
Marche M
5.0
Lekker rustige plekkie. Goeie ontvangs, lekker gebly.
Mrt 2025
Anthony L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek. Ja, baie lekker gebly, dankie.
Mrt 2025
Michaela J
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, calming, beautiful. We had a beautiful and quite relaxing time at Eleazer. The view we had was very calming and the location ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleazer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
R 795 R 676
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R 795 R 676
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R676 per nag (plek vir 2) 217 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456