Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleazer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleazer is in Worcester en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel in die kamer. Gaste kan ook die komplimentêre WiFi gebruik. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor Worcester se dam.

Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Maralize Varonique N
Saam met lewensmaat
5.0
Als was net so soos op die prentjies op die internet wat ons gesit het. Very cosy. Ons tydjie van verblyf was baie lekker, baie lekker geslaap. Ons sa...
Sien meer
Sep 2024
Eldorett V
Gesin met klein kinders
5.0
Uistekende, veiligheidsverblyf. Baie gerieflike akkommodasie.
Sep 2024
Ina G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar oornag.
Sep 2024
Louisa V
5.0
Baie netjies. Netjies en veilig. Het baie tuis gevoel.
Sep 2024
Russell K
5.0
Awesome. Great hospitality, value for money and excellent service. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleazer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 184 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang