Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Quays Waterfront Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
James P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great stay. Great apartment in a security complex in the Waterfront. The unit was well equipped. No views, but for a budget option, this was a good choice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike gasheer, baie lekker gebly, sentraal, netjies en gerieflik. Vriendelike gasheer, baie lekker gebly, sentraal, netjies en gerieflik. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Regte posisie, netjies en waarde vir ons geld. Baie lekker, dankie. Dit was perfek vir ons twee dae in Knysna en ons kon net loop na die waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, baie goeie ligging. Loopafstand van eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumanthra M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Enjoyed being able to walk to the restaurants. Stores within walking distance. Tranquil and good vibes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastic stay. Will definitely be back again. Highly recommended. Very pleasant stay. Well-located and easy to reach. Within walking distance of the Waterfront and awesome eateries. Very impressed with the service of Tanya from the website who kept me constantly updated. Big shout out to the host, great service and hospitality. Well done. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Ruim. Mooi. Goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing, safe, great restaurants with good specials. Eugene was an amazing host and made us feel comfortable and gave us the best options on what we were interested in doing. The specials on the local restaurants were on point, and I would personally recommend Drydock Food Co. Amazing seafood specials. Keep doing what you're doing, Eugene. You're an amazing boet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Besondere goeie waarde vir jou geld. Baie ruim. Wonderlike ligging. Besonder aangenaam. Ruim. Baie goeie waarde. Ligging is besonders: So by die Waterfront en kort stapafstande na vele restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anslin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig wegbreek vir my en my vrou gewees, sal definitief weer kom. Fantasties, vriendelik en baie lekker, ons gasheer was baie behulpsaam met sy kennis. Sal dit aanraai vir almal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b61ccd63744a87849283b3e7167f6fabed06c37cd1e69761a9926aa046a9747fbd160b871ed69a679452ad28fd9826bb67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04069604541 23.047205552351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang