Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Golf Reserve Lodge 82

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfonteinweg, Elements Privaat Gholf-reservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Elements Golf Reserve Lodge 82 is 'n pragtige selfsorghuis wat rustige verblyf in Bela-Bela bied. Hierdie huis het slaapplek vir 12 gaste en is ideaal vir gesinne of groepe vriende. Hierdie gholfbaan is as een van die top 10 in Suid-Afrika aangewys.

Dié huis het lugversorging en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank, 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Vier van die en suite-badkamers het 'n stort en 'n bad, terwyl die vyfde badkamer 'n stort en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n TV, knus rusbanke en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Boonop is daar ook 'n kroegarea wat gaste kan benut.

Gaste kan 'n braai op die dek geniet, of in die swembad afkoel. Vir avontuurlustige gaste kan wildritte ook gereël word.

Nabye geriewe sluit tennisbane, 'n gholfbaan en bergfietsryroetes in. Die villa het 'n omsetter en 'n batterystelse vir nodige toebehore tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cyferfonteinweg, Elements Privaat Gholf-reservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Golf Reserve Lodge 82 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfonteinweg, Elements Privaat Gholf-reservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA718fbdaeb895d92b59410320146cd3afdefacac122c299b126f504227f68ed3364f2b575d3d947a31281a975fbddabbcc3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Cyferfontein Road Elements Private Golf Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.782165676383 28.124225051776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang