Elephant Hide of Knysna Guest Lodge
Beskrywing
Die Lagoon Suites is luukse heuwelsuites met privaatheid, ideaal vir 'n wittebrood, vakansie of romantiese wegbreek. Hierdie suites het elkeen 'n koninggrootte-bed wat met 100%-perkallinne en donsveerkussings opgemaak is, en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, 'n dubbelstort en 'n dubbelwasbak. Verder is daar ondervloerse verhitting, WiFi, ’n iPod-koppelstasie, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis lei na 'n privaat dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet bestuur skakel. Troeteldiere word nie op die beddens of meubels toegelaat nie.
Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangsarea in kennis stel indien hulle besoekers gaan ontvang.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klip- en houtkothuis word deur inheemse bome wat voëls lok omring. Daar is 'n koninggrootte-bed met 100%-perkallinne, donsveerkussings en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, stort en 2 wasbakke. Die sitarea het vloer-tot-plafon-glasdeure sodat gaste die uitsig kan bewonder. Verder is daar ondervloerse verhitting, WiFi, 'n iPod-koppelstasie, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamer, sitarea en dekareas spog met uitsigte oor die Knysna-strandmeer en op die Outeniekwaberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet bestuur skakel. Troeteldiere word nie op die beddens of meubels toegelaat nie.
Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangsarea in kennis stel indien hulle besoekers gaan ontvang.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klip- en houtkothuis het 'n koninggrootte-bed met 100%-perkallinne, donsveerkussings en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, dubbelstort en 2 wasbakke. Daar is 'n aparte aantrekarea met plek vir bagasie. Die sitarea het vloer-tot-plafon-glasdeure sodat gaste die uitsig kan bewonder. Verder is daar ondervloerse verhitting, WiFi, 'n iPod-koppelstasie, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis lei na 'n privaat dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet bestuur skakel. Troeteldiere word nie op die beddens of meubels toegelaat nie.
Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangsarea in kennis stel indien hulle besoekers gaan ontvang.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Bird's Eye Suites is gerieflike, ruim en Afro-sjiek suites, omring deur inheemse fynbos, hoog op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Knysnariviermond en op die Outeniekwaberge. Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat met 100%-perkallinne en donsveerkussings opgemaak is, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar ondervloerse verhitting, WiFi, 'n iPod-koppelstasie, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis lei na 'n privaat dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet bestuur skakel. Troeteldiere word nie op die beddens of meubels toegelaat nie.
Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangsarea in kennis stel indien hulle besoekers gaan ontvang.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n privaat houtdek en 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer, sonsondergang en op die Outeniekwaberge. Die suite is vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik en het 2 skakelkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aantrekarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddens is met 100%-perkallinne en donsveerkussings opgemaak. Die gaste deel 'n badkamer met 'n spabad, groot stort en 2 wasbakke. Verder is daar ondervloerse verhitting, WiFi, 'n iPod-koppelstasie, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis lei na 'n privaat dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet bestuur skakel. Troeteldiere word nie op die beddens of meubels toegelaat nie.
Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangsarea in kennis stel indien hulle besoekers gaan ontvang.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang