Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Walk Retreat

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Tammy J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Very nice place to relax and a pool to cool off after a long drive. Perfect view of the river from your stoep was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Great. Very nice location, good views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Renee G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Gerieflik en veilige oornag akkommodasie. Geen probleme. Het slegs oornag oppad Krugerwildtuin toe.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Henry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig. Mooi en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Fabulous location. Lots of sightings. TV reception a bit iffy. Just wanted to watch the World Cup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties. Pragtige uitsig. Alhoewel ons geen olifante gesien het nie was dit elke sent werd. Die eienaar is baie vriendelik en maak 'n punt daarvan om seker te maak dat 'n mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Perfect location just outside the Kruger. Lovely bush chalet with splendid views of river and some animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elephant Walk Retreat
Elephant Walk Retreat
Thank you Lindz for the wonderful review hope to see you in future again.

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Akkommodasie om aan te beveel! Baie netjiese akkommodasie met die wonderlikste ligging. Pragtige houthuis met wonderlike uitsig op die rivier. Baie vriendelik en alles mooi verduidelik by ontvangs. Baie dankie aan die 2 vriendelike jong manne wat daar was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Lieflike uitsig, baie vriendelike ontvangs! Blyplekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het en dit was baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar bespreek en vir al ons vriende ook aanbeveel. Puik uitstekende diens. Pragtige, skoon en netjies huisie met 'n lieflike uitsig! Sal altyd weer teruggaan soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elephant Walk
Retreat

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 090
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilbrug, Krugerwildtuin-grens, Krokodilbrughek, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnCRaFWrBzPSVqU2qwue4G0nDOEB8TSUw8UI3k8Df061RPGOaXe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 3) 80 5 1 5 Crocodile Bridge Kruger National Park Boarder 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.364017997558 31.896443367004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang