Elephants Eye Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunwood-rylaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elephants Eye Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf in die lowerryke voorstad van Kaapstad, Tokai. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Konsulaat Generaal van die Verenigde State, restaurante en ’n winkelsentrum.
Dié lodge het 4 gastekamers en 2 selfsorg-eenhede. Die gastekamers beskik elk oor ’n dubbel- of koninggrootte-bed, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het ’n kombuis-area met basiese toebehore. Elke gaste-eenheid het ’n privaat ingang.
Ontbyt word in die eetarea bedien, waar aandete ook gereël kan word teen ’n ekstra koste. Verder het die gastehuis lugversorging, gratis WiFi, ’n swembad en braaigeriewe. Wasgoeddienste en lughawependeldienste kan ook gereël word.
Elephants Eye Lodge is ideaal geleë - slegs 10 tot 15 minute se ry vanaf Steenberg Gholflandgoed, Westlake Gholfklub en die Constantia Wynroete, om net ’n paar besienswaardighede te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sunwood-rylaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephants Eye Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tokai Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunwood-rylaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang