Elgro Hotel
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolmarans-straat 60, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
Vanaf
R1 325R1 193 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elgro Hotel is ’n plaasstyl-hotel in die universiteitsdorp Potchefstroom.
Gaste kan kies tussen kamers wat lugversorging het wat verblyf aan 1 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens of dubbelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n bad en toilet. Die kamers het ook elk tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale.
Die hotel bied verskeie funksie-, trou- en konferensiegeriewe, soos die Elgro-saal wat ideaal vir ’n troue is. Daar is ook 6 konferensiekamers met lugversorging in verskille groottes en style.
Hierdie instansie het ’n privaat kroeg wat ook etes bedien. Besoek gerus ook die haarsalon, skoonheidstudio, naaldwerkwinkel en geniet die swembad.
Potchefstroom het verskeie winkels en restaurante, sowel as verskeie nasionale monumente soos Goetz Fleischack en Potchefstroom, sowel as die President Pretorius en Totuis Huis-museums Daar is ook besienswaardighede soos die OPM Prozesky-voëlreservaat waar daar meer as 200 voëlspesies is, en die Buffelsvlei-wildpark.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Wolmarans-straat 60, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Elgro Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolmarans-straat 60, Potchefstroom, 2520, Noordwes