Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Gastehuis

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 516, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elim Guest House is omring deur welige groen wingerde en skuil in die Oranjeriviervallei; aan die buitewyke van Kakamas, Noord-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se geraas.

Verblyf by Elim Gastehuis word gebied in 3 individueel versierde eenhede wat altesaam 13 mense kan akkommodeer. Hierdie eenhede bied pragtige uitsigte oor die wingerde en die Oranjerivier.

'n TV met sekere DSTV-kanale is in elke eenheid beskikbaar, asook lugversorging. Elke eenheid het ook sy eie kombuis toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, stoof en eetgerei. Hulle het ook hul eie privaat patio's met braaigeriewe.

Die gastehuis is sentraal geleë en gaste kan die skouspelagtige Augrabies-waterval en die nabygeleë Akkerboom Padstal met sy heerlike droëvrugte, druiwe en pragtige geskenke besoek. Gaste kan ook die Oranje-kelder besoek en wynproe geniet.

Op die plaas ontspanningsaktiwiteite soos visvang, swem en kanovaart, want die rivier is stapafstand van die gastehuis af. Gaste moet net hul eie kano's saambring.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Juanita G
5.0
Baie lekker geslaap, skoon en ruim. Die eenhede is lekker ruim, en mooi omgewing.
Jul 2023
Helanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, oasis, rus vir die siel. Skoon, keurige dekor, gerieflik en daar is alles wat jou verblyf sal heerlik maak.
Jun 2023
Anita J
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik rustige plekkie en geriewe was van goeie gehalte. Ons was vriendelik ontvang en het heerlik geslaap. Ons oorslaap was regtig spesiaal omrede o...
Sien meer
Mrt 2023
Leendert V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en goeie ligging. Baie goeie waarde vir geld en netjies.
Mrt 2023
Volkmar E
Gesin met tieners
4.6
Ons het lekker gebly en die uitsig was pragtig! Ons het heerlik gebly, maar daar was niemand op die perseel toe ons aangekom het (of vir die hele tyd ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas 516, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elim Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 516, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d8606e62294a085d1ffd90b570a537e9ad9b1bae467a18f983429c2e481b23233390cee5cd0518cd5fe41416a541817e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Farm 516 Friersdale 8861 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.755436 20.860296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang