Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ella’s Cottage Too

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 21, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ella's Cottage Too is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 in Parys. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat die dorp besoek.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan etes by die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan waar daar ’n TV met DStv is.

Elle'a Cottage Too is 500 m vanaf die middedorp waar daar winkels en restaurante is, en 1 km vanaf die Parys-gholfklub. Parys bied ’n verskeidenheid aktiwiteite, soos visvang, riviervlotvaart, voetslaan, 4x4-bane en abseil.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janet W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, skoon, veilig en naby alle die winkels, loopafstand. Ons het baie, baie lekker gebly.
Okt 2024
Jacqueline P
Saam met vriende
5.0
Veilig, geselig en rustig. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die ekstra moeite.
Mrt 2024
Cdp Auctioneering S
Besigheidsreis
4.8
Pragtige goed toegeruste ruim meenthuis. Baie dankie aan die gasvrou vir die duidelike instruksies na die cottages en haar vriendelikheid. Die hooffot...
Sien meer
Jan 2025
Suzette G
Gesin met tieners
4.6
Rustig. Sal plekkie aanbeveel.
Des 2024
Christelle B
Gesin met klein kinders
4.0
Mooi huisie, maar die kombuis is nie goed toegerus nie. Ons het heel lekker gebly, maar daar was 'n paar goedjies wat gepla het. Toe ons daar aankom, ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oranjestraat 21, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Ella’s Cottage Too het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 21, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA594cb0d7041821f5f36406810fed6860e9aae713b827afa0f746671a3f7ab93825195c76bea1a7412e76d7667d6aff46a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 21 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.89735429752 27.460678109091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang