Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bibi Ellipsis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Bibi Ellipsis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jennifer O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O

Rustige atmosfeer. As jy van stilte en natuur hou.

Was aangenaam verras met die rustigheid. Geen geraas. Nico so behulpsaam. Die loadshedding updates gestuur. Skoon, netjies en die personeel elke oggend braaivleisplek kom skoonmaak. Hoogs aan te beveel.

Bibi Ellipsis se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige woorde Jennifer, weet asb dat Ellipsis se deure altyd sal oopstaan vir n volgende besoek.

Bibi Ellipsis
Willem D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Net wat ons vir die tydtjie wou hê. Stilte, gerief.

Eienaar was beskikbaar op WhatsApp. Vriendelik en behulpsaam.

Yolanda L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L

Ons kuier was ongelooflik, onbeskryflik lekker, ek droom om terug te gaan.

Ons kuier by Ellipsis Cottage mens maar was dit nou asemrowend, die omgewing, die diere, die verblyf, alles wat mens wil hê. Die rustigheid mens ek kan amper nie beskryf van die heerlike paar dae wat ek en my vriende daar deurgebring het nie. Ek hoop dat ek enigetyd weer kan teruggaan om alles weer te kan geniet vanaf verblyf tot by die diere. Ek beplan om so gou moontlik terug te keer na Ellipsis Cottage. Amper vergeet ek van die pragtige lake, die see, soos ek sê onbeskryflik. Ek wil net vir webtuiste baie dankie sê en vir Mr Nico.

Yvonne C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C

Dit was fantasties, voorwaar netjies, huislik.

Daar was alles wat nodig was en meer. Die huis is keurig, die omgewing pragtig en die rustigheid en diere het als die moeite werd gemaak.

Desmond B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond B

My family including our two grandsons enjoyed our stay particularly the pool and tennis courts.

Will definitely recommend it to friends and others. Many thanks to Nico who kept constantly in touch to ensure we enjoy our stay, will definitely return. Thank you.

Delene L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene L

Rus en vrede by Ellipsis!

Ons het 'n wonderlike week by Ellipsis deurgebring. Hier vind 'n mens rus en vrede weg van die stadsgewoel. Die bokkies, hasies en voëllewe was 'n hoogtepunt. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ek kan Ellipsis beslis aanbeveel. Die eienaar Nico was ook wonderlik. Sy kommunikasie met ons was fantasties. Ek kan net sê baie baie dankie!

Marge W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge W

Lovely cottage.

We stayed for more than a month and loved being there. Had all we needed and more. Nico was extremely helpful.

Bibi Ellipsis se terugvoer

Thank you dear Wyleys! You were the best ever guests and would love to welcome you back!

Bibi Ellipsis
Gwen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen V

Rustige verblyf saam met klein kindertjies.

Lieflike, rustige wegbreek.

Anthea B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea B

Relaxing and value for money.

We had such a great relaxing and enjoyable time. Unit is clean and has all necessities as you'd have at home. Our 5-year-old really had great fun in a very safe and child friendly environment. Playground, swimming pool and tennis courts neat & clean. Greeted by Bushbuck, bunnies, lorries, bird life plenty, beautiful, neat place all round. Thank you Nico for your kindness and hospitality. We look forward to being back at Ellipsis soon.

Anel S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Ons verblyf was skoon en netjies en die omgewing baie stil en rustig.

Ellipsis Cottage was alles wat ons benodig het vir ons kort vakansie.

Moira C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira C

Breathtaking.

What an awesome, beautiful, peaceful place. Feeding the animals was something to remember. Thanks to Nico Malan for the memorable stay at Ellipsis Cottage. Would recommend it any time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend.

Wat 'n awesome, pragtige, vreedsame plek. Voer die diere was iets om te onthou. Dankie aan Nico vir onvergeetlike verblyf by Ellipsis Cottage. Beveel dit aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andre W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Puik!

Heerlike stilte, tussen plantegroei. As jy van rustigheid hou, is dit die plek vir jou. Baie voëls, kolgaanse, bosbokke en hasies, het soggens en saans kom kos soek.

Bibi Ellipsis se terugvoer

So bly julle het Ellipsis, die omgewing en die wonderlike diere en voellewe geniet Andre. Ellipsis se deure sal altyd vir julle oop wees.

Bibi Ellipsis
Sam L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L

Baie rustig en veilig.

Verblyf was baie lekker. Rustige en netjiese omgewing. Baie veilig vir die kinders.

Porsche G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Porsche G

Die omgewing was baie rustig.

Die meubels in die huis kan geriefliker wees en gemoderniseer word. Huis het 'n reuk gehad waarvan daar nie ontslae kon geraak word nie alhoewel ons lugverfrisser elke dag gespuit het. Ek vermoed dis die meubels en matte.

Frank O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank O

Nice and quite, surrounded by beautiful nature.

A nice holiday park with cute houses. The pool brought a big smile on the face of my 7-year-old. The house has a very nice bathroom. The only big down was that the bed sheets were not smelling nicely.

Hendrik S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Uitstekend.

Gerieflik en baie veilig - gemaklike toegang - rustig met geen steurnisse, skoon en netjies.

Anton B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Peaceful, comfortable and great for relaxing with safe space for kids.

Excellent value in a quiet, relaxing enviroment with a great pool and tennis court. Great location for a relaxing holiday and close enough to beaches and Knysna with all its holiday facilities and to do's. Recommend for a family of 5 or less. Will return without hesitation.

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19feb8a4eb8dd5d81bc302411c8c218fafdbc2355150e32b60fd29bdadcff6b62a76424091b9ee6829ddb8a924a9b62906e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 26 Brenton Park Lake Brenton 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.060681667463 23.029672276127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang