Elohims Place Retreat and Accommodation
Beskrywing
Dié kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is ook toegerus met 'n yskassie, 'n TV met OpenView-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die oord bied spasessies, gesondheidsessies en afrigtingsessies.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe Senior Kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers. Een Deluxe-kamer is toegerus met beide 'n stort en 'n bad, terwyl die ander Deluxe-kamer net 'n stort het. Dié kamers is toegerus met lugversorging, DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die buitekant van die gastehuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die oord bied spasessies, gesondheidsessies en afrigtingsessies.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n grasdak en is apart van die hoofgastehuis. Dit bestaan uit 2 aangrensende kamers, die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Albei kamers het hul eie badkamers. Die dubbelslaapkamer het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, terwyl die enkelslaapkamer 'n stort het. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die 2 kamers is die gastekombuis, waar alle gaste op die perseel welkom is om kos op te warm en die eetgerei vir braai- of eetdoeleindes te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die oord bied spasessies, gesondheidsessies en afrigtingsessies.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang