Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elridge Living

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 100, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elridge Living is in Bartlett in Boksburg en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is in 'n besigheidspark, reg langs 'n winkelsentrum met alle geriewe vir 'n sorgelose wegbreek geleë.

Verblyf word in 8 selfsorgwoonstelle aangebied. Elke woonstel is pragtige en smaakvol gemeubileer. Daar is 6 woonstelle met 2 slaapkamers en 2 woonstelle met 3 slaapkamers. Die woonstelle word daagliks skoongemaak.

Elke woonstel het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n ten volle toegeruste kombuis, en suite-badkamers en 24 uur-sekuriteit met gratis parkeerplek.

Die woonstelle bied maklike toegang tot die N12-hoofweg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maudette V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer daarvan gebruikmaak. Ons was aangenaam verras, die fasiliteit was smaakvol gemeubileer, baie netjies en skoon en baie veilig.
Aug 2024
Daleen C
Saam met vriende
5.0
Baie luuks! Perfekte ligging. Baie skoon en bietjies wat aan elke behoefte voorsien!
Mei 2024
Ronel W
Saam met lewensmaat
5.0
Skoonmakers het die toilet gebruik en 'n reuk agtergelaat. Baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan.
Des 2023
Le-anne J
5.0
Wow! Neat and clean, exceeded our expectations. Kayleigh was so kind and helpful. She answered messages promptly and assisted us withou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Ioannis E
Gesin met klein kinders
5.0
Luxurious self-catering apartments. Self-catering units in a hotel setup. Security is top-notch. The management is very friendly and he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delores Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Elizabethstraat 100, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Elridge Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 100, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce681f77e2e29ba1031fa427a75503de775071420dab19455ede05b262f42330d550aba52a4a27347aef104d68ca6aa94016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 100 Elizabeth Road Bartlett 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.166835357108 28.273651331352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang