Elverams
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Selfsorg
- Eenheid 2
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat Elverams in 'n stil buurt is, daarom moet geraasvlakke asb. laag gehou word.
Elverarms is nie geskik vir partytjies of luidrugtige byeenkomste nie.
Gaste veiligheid en gerief is vir Elverams eerste prioriteit.
Die eenhede word Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elveramstraat 61, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng