Elwandle
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1408 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Elwandle is 'n pragtige selfsorghuis in Ramsgate. Dit is die ideale wegbreek aan die Dolfynkus en die huis spog met 'n see-uitsig en is naby Southbroom-gholfbaan.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Drie slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en volle suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het. Die ander badkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV met DStv. Die tweede sitarea het 'n koffiestasie.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n see-uitsig. Die verblyf is naby die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Robinne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1408 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Elwandle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1408 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang