Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elwanu

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wooded Rose
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande eenheid het 'n privaat tuin en is gerieflik gemeubileer vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, en kinders en babas kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Die eenheid is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap of n troue of fuknsie wil bywoon vir 'n aand. Braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Die eenhede het nie TV's nie.
Ongelukkig kan kinders onder die ouderdom van 12 jaar nie geakkommodeer word nie.
Neem asseblief kennis dat die hoofhek van Elwanu Plot 95, Zonderwaterweg is.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Slegs die gas wat bespreek het, volgens die besprekingsversoek, word toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio Delphi
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik gemeubileer en ideaal vir 'n paartjie of 'n enkeleisiger. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Die eenheid lei na 'n geplaveide area met sitplek en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is vir elke eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Die eenhede het nie TV's nie.
Ongelukkig kan kinders onder die ouderdom van 12 jaar nie geakkommodeer word nie.
Neem asseblief kennis dat die hoofhek van Elwanu Plot 95, Zonderwaterweg is.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Slegs die gas wat bespreek het, volgens die besprekingsversoek, word toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
La Petite Maison
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

La Petite Maison is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié kothuis het lugversorging, 'n eetarea en 'n sitarea. Gaste kan die patio geniet en van die braaigeriewe gebruik maak. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat wil ontspan en langer wil bly.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Die eenhede het nie TV's nie.
Ongelukkig kan kinders onder die ouderdom van 12 jaar nie geakkommodeer word nie.
Neem asseblief kennis dat die hoofhek van Elwanu Plot 95, Zonderwaterweg is.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Slegs die gas wat bespreek het, volgens die besprekingsversoek, word toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Nieu-Bethesda
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie en ook nie braaigeriewe nie. Die eenheid het 'n klein private tuintjie. Kinders en babas kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Die eenhede het nie TV's nie.
Ongelukkig kan kinders onder die ouderdom van 12 jaar nie geakkommodeer word nie.
Neem asseblief kennis dat die hoofhek van Elwanu Plot 95, Zonderwaterweg is.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Slegs die gas wat bespreek het, volgens die besprekingsversoek, word toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWc8OdbQjmYQoKuSfOzIMvVapbExFykk7BQfzAJlswaWGDQNxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.677052096747 28.543167114258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang