Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elwanu

Gastehuis
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elwanu bied gerieflike verblyf op 'n boomryke kleinhoewe van 2 hektaar in Cullinan.

Gaste het 'n keuse tussen kothuise of 'n ateljee-woonstel wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n koningingrootte- of dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Let daarop dat die eenhede nie TV's het nie.

Onderdakparkeerplek is vir elke eenheid beskikbaar, en gaste kan in die boomryke tuin ontspan. Daar is ook 'n klein kapelletjie op die perseel.

Cullinan bied verskeie restaurante en aktiwiteite soos abseil, zipline in 'n kloof, stap-, vierwielmotorfiets- en 4x4-roetes, perdry en gholf.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uitstekend gewees. Ons het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en die beskuit het die ding gedoen met jou oggendkoffie. Baie dankie vi...
Sien meer
Aug 2024
Paula S
Saam met lewensmaat
5.0
Klein stukkie Griekeland - binne in Cullinan! Ons het ons verblyf in Delphi vreeslik geniet! Na 'n lang dag se werk by Kragdag was ons kamer 'n baie w...
Sien meer
Aug 2024
Pieter W
Saam met lewensmaat
5.0
Paar woorde. Bla bla en nog baie bla bla bla.
Aug 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesige private stil kothuis. Het ons vriendelik verwelkom en verwarmers aangesit. Dankie daarvoor. Heerlike stort met goeie waterdruk wat dit 'n ple...
Sien meer
May 2024
Theo F
Saam met lewensmaat
5.0
Stil area en gerieflik. Jip, lekker gerieflik gebly. Baie dankie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Babette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Elwanu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWc8OdbQjmYQoKuSfOzIMvVapbExFykk7BQfzAJlswaWGDQNxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.677052096747 28.543167114258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang