Emanya@Etosha
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Werda, Namutoni, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Vanaf R4 950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Emanya@Etosha is 'n luukse wildlodge in privaat besit in die hartjie van die Afrika-bos in die noorde van Namibië, net 20 minute se ry vanaf die bekende Etosha Nasionale Park — die beste Afrika-wilderniservaring.
Verblyf word in verskeie kamers wat slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders het, gebied. Die kamers het 2 enkelbeddens en 2 matrasse vir kinders. Die moderne en suite-badkamers het storte en sommige het beide 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n sprankelende swembad in en gaste kan wildkyk-ekspedisies aanpak vir die kans om hulself aan die wild en voëls wat in die Namibiese landskap rondloop te verwonder. Daar is ook uitkykdekke, 'n kroeg, sitarea en eetarea met 'n uitsig oor die watergat. Daar is ook 'n wynkelder waar privaat aandetes en wynproe gereël kan word.
Verder is daar konferensiegeriewe, sowel as 'n idilliese trou-venue met 'n uitsig oor die watergat. Gaste word bederf met 'n gratis voetmassering; koffie, tee en koek in die middag en 'n spesiale skemerkelkie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas Werda, Namutoni, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Werda, Namutoni, Tsumeb, 0000, Osjikoto
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang