Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald Guesthouse at Springs

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lena-pad 6, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Emerald Guesthouse at Springs bied oornagverblyf in 'n luukse area in Selcourt, Springs. Dit kan die ideale opsie vir 'n enkelreisiger of paartjie wees wat graag van die stadsgewoel wil ontsnap.

Hierdie gastehuis bied 6 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Al die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Al die kamers het 'n privaat ingang en lugversorging. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die welige tuin en swembad. Ontbyt en aandete word op versoek en teen 'n ekstra koste bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Lena-pad 6, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink Emerald Guesthouse at Springs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lena-pad 6, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b0876237327b7c786e307c55ea2deb154e7d053545f216c9ddb2f0ce9a571f02531fdc0836c2a6aaa098fcfbb6ac15bf40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 6 Lena Road Selcourt 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.3049423 28.452338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang