En Route Cape Town
Beskrywing
En Route Cape Town 2 het 'n groot hoofslaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank, TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, tweeplaat-stoof, strykyster, en 'n opwasarea. Die badkamer het 'n stort en wasbak, en daat is 'n aparte toilet en groot wasbak is. Die slaapkamer lei na die swembad. Die woonstel is aan die hoofhuis, maar met 'n aparte ingang. 'n Komplimentêre bottel wyn word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 klein kinders, en is nie geskik vir 4 volwassenes nie.
Kinders tussen 0 tot 18 jaar betaal R100 per aand.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die woonstelle.
Let asb. daarop dat die balans direk aan die eienaar betaal moet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
En Route Cape Town 1 is ten volle gemeubileer en pragtig ingerig. Die grondvloer-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die kombuis is goed toegerus vir en sluit 'n tweeplaatstofie, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. In die sitkamer is daar 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar, sowel as parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 klein kinders, en is nie geskik vir 4 volwassenes nie.
Kinders tussen 0 tot 18 jaar betaal R100 per aand.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die woonstelle.
Let asb. daarop dat die balans direk aan die eienaar betaal moet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang