Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route Cape Town

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

En Route Cape Town is 'n bekoorlike en ruim selfsorghuis en -woonstel in Boston, Bellville. Die verblyf is naby winkelsentrums, malls, fliekteaters, openbare vervoer en hospitale. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 8,9 km vanaf die woonstel en Jack Muller/Danie Uys Distrikspark is 1 km ver.

En Route Cape Town 1 is 'n pragtige huis met slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 4 enkelbeddens terwyl die ander 3 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers met storte. Die sit- en eetkamerarea het leerbanke, 'n tafel, stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

En Route Cape Town 2 is 'n woonstel op die grondverdieping wat maksimum 2 volwassenes en 2 klein kinders kan akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Elke kombuis is met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel. Draagbare braaigeriewe is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cornelle C
Saam met vriende
5.0
Was wonderlik. Het die beste vriendelikste diens gekry. Was baie nice blyplek, sal enige tyd weer teruggaan.
Des 2023
Sean M
5.0
Vreeslik aangenaam. Ons het baie lekker gebly by Amanda. Diens was wonderlik, sy is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Baie dankie Amanda
Nov 2023
Marcha S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie gasvryheid. Kan plek aanbeveel vir enige persoon. Plek is baie netjies. Stil buurt. Goeie, vriendelike verwelkoming gekry.
Jul 2023
Pierre V
5.0
Goeie diens en voldoende geriewe. Dankie aan die eienaar vir haar warm en welkome gasvryheid, sal weer van haar diens gebruik maak as ek 'n rit na die...
Sien meer
Jun 2023
Frederick B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en veilig. Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was baie skoon en netjies. Dit is baie veilig met diefwering en veiligheidshek....
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink En Route Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb63c834b1a017e52d059a2c3ffd5377ba789b01db3074075ae9e150865736b0b3f7aba02c2cabef2e1dd530399c9b0271d3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 32 15th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8915999 18.62104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang