Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanted Forest Guest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ou Sir Lowryspas-weg 22, Sir Lowryspas, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Enchanted Forest Guest House is 'n bekoorlike eiendom wat in die natuur geleë is, wat jou siel sal voed en jou gees sal laat herleef. Dit is die perfekte natuurwegbreek sonder om te ver van Kaapstad af te reis.

Dié huis kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer beskik oor 6 enkelbeddens. Die huis deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, eetarea en 'n knus kaggel.

Dié eiendom bederf gaste met 'n privaat woud, dam en swembad, asook 'n patio met sitplek buite met 'n ingeboude braai-area. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar en gaste kan verskeie diere soos hoenders, poue en eende sien vrylik rondloop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

6

6 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Lee-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ou Sir Lowryspas-weg 22, Sir Lowryspas, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ou Sir Lowryspas-weg 22, Sir Lowryspas, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3dc0400180f40e35ea1e134bd2bd8f81333ab64d56c61752b7db9b7712c7852d6ebe10091af49ee87379684bb82e28751ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 3 22 Old Sir Lowry's Pass road Sir Lowry's Pass 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 16:00 -34.115425888282 18.892788810685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang