Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Enniskerry Self-catering Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Thank you Haydn. It was lovely to meet you both.

Jane F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Friendly reception, convenient, clean, good value. Enjoyable visit to the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Thank you so much, Jane. It was lovely meeting both of you and we hope you visit again soon.

Niel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Alles wat ons nodig gehad het. Baie netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Thank you so much, Niel. We loved meeting you and look forward to seeing you again when you're in our area.

Lottie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Slegs oornag alles netjies. Baie vriendelike diens ontvang. Stel egter voor dat daar TV aangebring word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries D
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Net oornag op pad na Durban en dus net lekker bed en stort genietiet. Lekke gebly na vriendelike ontvangs deur Rosie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Baie dankie, Andries. Hoop julle kuier weer by ons.

Werdich S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Vriendelik, gasvryheid en geen ongemaklikheid nie. Fantastiese verblyf met gemaklike kamers en uiteensetting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Baie dankie Werdich.

Michelle V
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Ek het lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Baie dankie, Michelle. Hoop ons sien jou weer as jy die Midlands besoek.

Lize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker! Skoon, netjies. Gasgeiser vir warm water tydens load shedding! Dankie vir die verwelkomingsboodskap en sherry, Rose!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Baie dankie Lizé. Julle was puik gaste en ons hoop julle kuier weer by ons. Rosemarie

Kevin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

The host was very friendly and hospitable. She even made a dinner booking for us at one of the local restaurants. We enjoyed our stay. The location is perfect. Close to Nottingham Road and Midmar Dam. We travelled from Fourways on Saturday and went back home after my event @ Midmar Mile on Sunday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

We thoroughly enjoyed our stay. We explored the Midlands Meander for which Enniskerry Self-catering Apartments is ideally situated. Our host was very pleasant and very keen to help by way of service and advice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rosemarie
Enniskerry Self-catering Apartments
Hi Christopher Thank you for choosing to stay with us and for your kind words. We would love to host you again sometime when you're next in the area. Kind regards Rosemarie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschfontein Plaas Erfporsie 98, D2346, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYjA3MDUxLWI1MzctNDcxYy05ZjA2LTNkMTkzNGVmNzhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Portion 98 Farm Boschfontein D2346 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.426373455971 30.088876934897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345