Enniskerry Self-catering Apartments
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschfontein Plaas Erfporsie 98, D2346, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Enniskerry is in 'n beeldskone lanbouvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se middellande, sowat 220m vanaf die R103 (die ou Durban-hoofweg) op die D2346, geleë.
Verblyf word in 4 ruim en gerieflike selfsorg-eenhede gebierd. Elke eenheid het 'n solder-slaapkamer. Twee van die eenhede het 2 enkelbeddens en 2 het koningingrootte-beddens met hangkaste.
Daar is ook 'n ekstra slaapbank onder in die leefarea in Eenheid 1, 2, en 3. Eenheid 4 het het 2 enkelbeddens op die boonste verdieping en 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Daar is waaiers, warmwaterbottels en elektriese komberse.
Elke kamer het 'n badkamer onder met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elkeen het ook 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n bedekte veranda met 'n tafel en stoele met draagbare braaigeriewe buite elke eenheid. Dis die ideale plek om te sit en ontspan en die sonsondergang dop te hou.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rosemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Boschfontein Plaas Erfporsie 98, D2346, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Enniskerry Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschfontein Plaas Erfporsie 98, D2346, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal