Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epicure Home Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lourentz D
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig, skoon en meer as voldoende vir 'n oornag stop. Baie lekker gebly. Clayton het ons ontvang en baie mooi deur al die 'amenties' gevat, hy was ook net 'n oproep weg vir enige navrae en hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

The stay was very good and clean. The stay was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelien C
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlik ek kom weer. Baie lekker gebly. Hulle het aan alles gedink. Alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beter as 'n 5 ster hotel. Heerlik! Tersia het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ons kamer was stil en privaat met ons eie ingang. Sal definitief hulle aanbeveel. Ons verblyf daar was 'n 12/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Baie dankie. Dit is altyd 'n groot plesier om gaste wat waardig is, te huisves.

Jan K
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantasties, puik en aanbeveelbaar. Was wonderlik gewees, atmosfeer was great en sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Baie dankie. Ons waardeer die tergvoering.

Irmarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onverbeterlik. Die diens was voortreflik en die padkos wat ingepak is, onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Baie dankie, dit was 'n groot plesier. Beste.

Ruaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekende verblyf vir gesinne. Wonderlike verbly, baie netjies met 'n mooi speelplek en swembad vir kinders. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Baie dankie. Ons waardeer die positiewe terugvoering opreg. Beste.

Nadine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Baie netjies en mooi en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Thank you so much, Nadine. It is heartwarming to get such positive feedback!

Lorraine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. It was very nice; we were very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Thank you so much, Lorraine. It is always a pleasure to host such kind people.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65624765a523e0311c1685018231097ec13830fe1a55389c74dfe22b30c08df142c6eb15e88f90baa328911056eaab6a6a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 2 Hospitaal Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.500430414125 28.348585039956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang