Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epicure Home Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Epicure Home Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lionel F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel F

Tuis soos my huis.

Sal weer hier bly. Tersia en Pieter het ons baie tuis laat voel. Ek het 'n fout met die datum gemaak en hulle het nog uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Epicure Home Guest House se terugvoer

Thank you - you are very kind.

Epicure Home Guest House
Marianne R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

Vriendelik, lekker, veilig!

Baie vriendelike diens! Baie lekker gebly.

Epicure Home Guest House se terugvoer

Baie dankie!

Epicure Home Guest House
Melisa M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa M

Baie rustig, mooi plek om te bly.

Ons het baie lekker daar gebly vir die 2 dae. Eienaar is baie vriendlik, en ons ook gehelp om uit te vind hoe laat ons moes ry die oggend om nie laat te wees vir ons vlug terug huis toe. Ons het lekker gesels met die eienaar en sy vrou het ook gereeld ingecheck om seker te maak alles is nog reg. Plek is baie rustig, winkels is naby as jy iets kort.

Epicure Home Guest House se terugvoer

Baie dankie Melisa. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.

Epicure Home Guest House
Cindi A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi A

Great stay.

Lovely little place for an overnight stay. Everything we needed, and the host was extremely friendly and hospitable.

Liezl O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl O

Gerieflik, gemaklik, gesellig.

Tersia het ons op nommer 99 gehelp toe ons dringend oornagplek nodig gehad het. Daarvoor is ek baie dankbaar. Die Proteakamer was lieflik ingerig, baie skoon en netjies, en keurig "versier". Die bed is heerlik gemaklik en ons het lekker geslaap! Kommunikasie met Tersia was ook vinnig en maklik. Baie dankie vir dié juweel in Heidelberg.

Hein L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L

Pieter en Tersia is twee supper wonderlikke mense.

Baie aangename verblyf gehad. Pieter en Tersia is twee supper wonderlikke mense.

Carin M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Lekker ruim en gerieflike kamer.

Baie lekker, groot en gerieflike kamer. Is ook baie netjies en die mense is baie vriendelik.

Suzette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Vriendelike diens en netjies en skoon verblyf.

Baie oulike plek. Gasvrou baie vriendelik. Plek baie netjies en skoon. Hoofslaapkamer was baie ruim. Badkamer ook groot genoeg en netjies. Rustige omgewing.

Epicure Home Guest House se terugvoer

Thank you so much, Suzette. It was great hosting you. Hope to meet again soon.

Epicure Home Guest House
Caroline S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

A lovely homily stay.

A lovely place to stay. Quiet area but in close proximity to town. Rooms are large and spacious with comfortable bedding.

Berna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam. Ek was verskuif na 'n ander kamer wat nie trappe gehad het nie, en het dit baie waardeer.

Epicure Home Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Epicure Home Guest House
Leandra L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra L

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Richard H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard H

Gerieflike verblyf.

Neem kennis dat lugreëling verwyder moet word van bemarking, slegs waaiers.

Epicure Home Guest House se terugvoer

Lugversorger werk wel, maar kan nie gebruik word nie a.g.v. beurtkrag. Gelukkig het ons 'n krag-solar-sisteem wat wel aan die res van die kragbehoeftes voorsien. En darem boorgatwater ook. Ons is jammer dat die situasie ons gaste affekteer.

Epicure Home Guest House
Christine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M

Very friendly received, clean and neat, good security, no load shedding, good location.

Very friendly received, clean and neat, good security, no load shedding, good location. Will stay there again.

Vanaf R760
R760 R532
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
R760 R532
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65624765a523e0311c1685018231097ec13830fe1a55389c74dfe22b30c08df142c6eb15e88f90baa328911056eaab6a6a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R532 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Hospitaal Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.500430414125 28.348585039956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang