Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erika27

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Agatha Lerato Prudence M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We loved it and we will recommend and go back anytime. It's our new home. Anna and Lucas were phenomenal hosts. We booked for the entire week and every day was a wonderful experience; they exceeded our expectations. We are going back definitely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Thank you, Agatha, for being such special guests and for wonderful chats around the breakfast table! We would love to have you back again as guests! Lucas and Anna

Cobie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie spesiaal. Baie dankie. Ons het heerlik gekuier. Julle het ons baie welkom laat voel en alles was in plek van die begin af. Ons sal vir seker weer kom bly wanneer ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Baie dankie Cobie vir hierdie wonderlike kommentaar! Ons het julle bly hier ook baie geniet! Ons mooiste wense vir julle! Lucas en Anna

Reneé V
1 nag
5.0
Okt 2024

Peaceful and personalised. A lovely place with warmth and a peaceful ambiance created by two special hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Baie dankie Reneé vir jou wonderlike kommentaar! Hoop om jou weer hier te kan ontvang! Ons mooiste wense vir jou vir die pad vorentoe! Lucas en Anna

Sonika P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfekte oornag stop. Sal vir seker weer van hierdie mooie plek gebruik maak. Baie lekker gebly! Met vriendelikheid verwelkom en baie bederf met heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Baie baie dankie Sonika vir jou wonderlike kommentaar! Ons waardeer jou belewenis van ons akkommodasie geweldig baie! Ons het ook lekker saam met julle gekuier - sien uit na julle volgende besoek! Lucas en Anna

Linda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Our stay was way above fantastic. Hope to be back again soon. Our stay was way above fantastic. Very comfortable, very clean, the owners were such wonderful people. Nothing was too much trouble. We had a super time there and will do our best to go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik met pragtige uitsig. Baie aangename gashere en 'n heerlike ontbyt bederf. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

One of the most pleasant overnight stays we have had the pleasure of experiencing. A very pleasant stay and with such a magic couple that host this B&B accommodation. The hosts were so friendly, and it was a pure joy to meet this lovely couple and stay in this unique venue on our travel from Port Elizabeth to Cape Town. This was honestly a gem, so all our thanks to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Luukse kamer met pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly, wens ons kon langer bly. Die gasheer en gasvrou doen baie moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Die kamer is pragtig en het alles wat mens sou benodig. Die ontbyt was puik. Ons het baie lekker gebly en Lucas het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gebly en uiters gasvry. Heerlik gebly, baie netjies en skoon. Ontbyt was fenomenaal. Lucas en Anna was uitstekende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Baie dankie vir julle wonderlike kommentaar en die lekker kuier saam met julle! Hoop om julle weer hier te kan ontvang! Lucas en Anna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erika-weg 27, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe755848176133d22a18e483c2c34b99ec4d0baedfb46e7545e01ec1c623513430b7be897f0c2e2ec837a01419c90d642f12a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 27 Erika Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.20112 22.029927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang