Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erima Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Erima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Erima Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
David V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Teleurgesteld.

Ligging maklik gekry, maar kamer was koud, aircon werk nie en geen verwarmer en geen eetgerei in kamer nie. Twee koppies en pierings en nie eens 'n teelepel om tee te maak nie. Niemand het ons besoek om te vra of iets kort nie. Adverteer Afrikaans, maar die een wat gehelp het praat en verstaan net Engels. Sou goed gewees het as daar eksta komberse was want die beddegoed was dun gewees en het koud geslaap.

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward Lippert-weg 8, Bruma, Johannesburg, 2026, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84b6e0d39ca9194478fbd82384022482c4f6ca705ae78a40e5ed5f2ed588d5f8c6d9a28c527b710c03d0ee199c460ddf1c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 8 Edward Lippert Rd Bruma 2026 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1841173 28.1063013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang