Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape the Ordinary

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom Pass-weg 8973, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Escape the Ordinary is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel geleë is in die Phantom Pass Private Estate. Die eiendom is ideaal geleë binne 10 km vanaf sentraal Knysna en binne 14,5 km vanaf Brenton-on-Sea.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore om te gebruik. Die verblyf is toegerus met 'n omskakelaar.

Die aangrensende leefarea bied 'n bank om op te ontspan, 'n 2-sitplek-eetkamertafel en 'n TV vir mediavermaak. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste is welkom om die braaigeriewe op die patio te gebruik terwyl hulle die lieflike welige uitsigte oor die vallei bewonder, en gaste het toegang tot die gasheer se swembad. 'n Klein kajak is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Visvang en toerusting is 1 km ver in die Knysnarivier beskikbaar.

Die eiendom is ideaal as 'n basis vanwaar die omliggende bergfiets- en voetslaanroetes en ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete verken kan word. Dit is ook naby Charlesford Farm waar gaste daagliks vars produkte kan koop. Veilige parkeerplek is in die landgoed beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nickey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Phantom Pass-weg 8973, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Escape the Ordinary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom Pass-weg 8973, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbcca512fbb15a1c0ba6117ef47a81e7a8040375234bf95b6482de42467b5fbd9e181d42fdced7fd5236903761e5b806a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8973 Phantom Pass Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-17:00 12:00 -34.00561 22.99912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang