Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape to an Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 35, Woonstel C203, Surfside, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Escape to an Ocean View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Hierdie eenheid is pragtig versier en só geposisioneer dat gaste die sonnetjie en 'n uitsig oor die Indiese Oseaan van die balkon en leefarea af kan geniet.

Die verblyf is op die tweede verdieping van die veilige kompleks en die woonstel se ligging verseker 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig oor die kus. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Beide die tweede en derde slaapkamers lei na 'n derde stoep en deel 'n badkamer wat 'n wasbak, stort en 'n toilet het.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser, koffiemasjien, yskas en al die nodige kookgerei. Daar is ook 'n lieflike toonbank met 3 modieuse kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n platskerm-TV met Premium DStv.

Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels. Hier kan gaste die uitsig geniet terwyl hulle aan 'n skemerkelkie teug.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bellamont-weg 35, Woonstel C203, Surfside, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 35, Woonstel C203, Surfside, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436ae7453cc57e97ac551d81be8614b5ed767be986e4df4657d9cb11a6ad1173d80d2f836fa120677ffb80351e0d18de5545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 35 Bellamont Road Apartment C203, Surfside 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.663224941191 31.120925087103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang