+24
Selfsorg in Voorbaai

Estoril Villa 61, Dias

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wiek B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sal dit vir seker aanbeveel. Baie netjies. Fantastiese ligging en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Fantastic. Baie lekker gebly, area is veilig en die ligging is neutraal. Sal enige iemand aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anne-Marie
Estoril Villa 61, Dias
Bly julle het die kuier geniet! Kom weer.

Conrad V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Super somer wegbreek. Ons het by Estoril Villa 61 gebly na kansellasie van ander verblyf en was aangenaam verras met die woonstel en Mosselbaai. Die woonstel is baie naby aan die see en waterpark en mens het amper nie nodig om kar te klim terwyl jy daar is nie. Ons het die tyd daar terdeë geniet. Die kompleks was baie besig, maar mens kan dit verstaan die tyd van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anne-Marie
Estoril Villa 61, Dias
Baie dankie, julle was puik gaste: Al die skottelgoed gewas en die swartsakke uitgesit. Hoop julle kuier wees by ons. Groete, Anne-Marie

Tanya D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Absolutely fabulous. Would definitely recommend! Loved it. Unit was in great condition. Location was great. Walking distance to the beach. Spotless. Would definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Estoril Villa 61, Dias
Baie bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach Boulevard West, Die Voor Bay, Estoril Villas, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd118bc0f4dd0a19a722113d4882071fa328b02c3e03a63e19130294aff5046e27e640f008c64c732c57b4c7605ff3c4d9ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Boulevard West Die Voor Bay, Estoril Villas 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162145129635 22.108623872086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang