Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha King Nehale

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Etosha King Nehale
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Gemaklik vir 'n koning en koningin.

'n Ware juweel so tussen die droë grasse. Die kamers is in so mate gebou dat jy glad nie jou bure kan sien nie. Heeltemal privaat en daar is sorgvuldig aan al jou behoeftes gedink en voorsien. Die swembad is 'n lafenis. 'n Diererit word aangebied wat om 14:00 vertrek so hou dit in gedagte sou jy dit wou doen. Gondwana het hulle eie watergat waar diere besigtig kan word. Dit duur gemiddeld 4 ure. Ongelukkig is daar geen watergat op die eiendom nie en dit sal 'n aanwins wees sodat diere van jou swembad af gesien kan word. Miskien iets vir die toekoms.

Vanaf R5 990
R5 990 R5 092
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 990
R5 990 R5 092
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4daac031ecae20f5aa84cfd6cffe7368e4fc2151ac6dc6758282434cf3698eb5b9f6696a024ad2493c845cba56edfb3a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 990 nouVanaf R5 092 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Etosha King Nehale Northern Etosha National Park Gate 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -18.494032390196 16.727371215821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang