Euphoria Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Euphoria Gholflandgoed & Hydro, Standplaas 162, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Euphoria Self-catering Accommodation is 'n vakansiehuis op 'n veilige landgoed in Mookgopong. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, ver van die stadslewe en naby 'n rits besienswaardighede.
Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die ander kamer het 'n badkamer langs die kamer wat 'n stort en toilet het. Daar is 'n kamer langsaan die eerste slaapkamer op die grondverdieping wat 2 enkelbeddens het. Dit kan dien as 'n kinderkamer.
Op die eerste verdieping is daar 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het albei 'n deur na 'n badkamer wat 'n bad, stort en toilet het.
Hierdie huis is ruim en elegant en dit beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 4 ander kamer het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof, skottelgoedwasser, gasmasjien en ander toerusting.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke om op te ontspan, en daar is 'n TV met DStv. Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe en 'n swembad. Gaste is welkom om in die restaurant in die hoofgebou van die landgoed te gaan eet, of om 'n rondte gholf op die 18 putjie-gholfbaan te speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Euphoria Gholflandgoed & Hydro, Standplaas 162, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Euphoria Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Euphoria Golf Estate and Hydro Mookgopong Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Euphoria Gholflandgoed & Hydro, Standplaas 162, Mookgophong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang