Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Executive Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof-singel, Ellipse Waterfall, Eenheid 3201, Waterfall City, 1685, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Executive Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Ellipse Waterfall, langs die bekende Mall of Africa en naby Waterfall Netcare Hospitaal. Hiér word gaste deur luukse inkopiewinkels en gesondheidsorgfasiliteite op hul voorstoep omring.

Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Die sitarea het lugversorging, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n uitsig oor Waterfall City. Die kompleks bied ook 'n gimnasium, swembad en 'n restaurant. Die gebou is op die Gautrain-busroete geleë en bied dus maklike toegang tot die stad Midrand. Sakereisigers kan ook vooraf 'n kantoorspasie bespreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karkloof-singel, Ellipse Waterfall, Eenheid 3201, Waterfall City, 1685, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof-singel, Ellipse Waterfall, Eenheid 3201, Waterfall City, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03e55ca3341817f9717e574028ad59820b6da118b8a6011802522cbb405bfab2529cefef04616ff8f9cd3246ceaad6b4ae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense Karkloof Crescent Ellipse Waterfall, Unit 3201 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.014862690694 28.103751633389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang