Explore Ellipse | Emerald Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karkloof-singel, Waterfall City, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Explore Ellipse | Emerald Studio is op Waterfall City, 'n landgoed in Midrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sake- of enkelreisiger.
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Daar is 'n werkstasie en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Gaste kan die uitsig vanaf die balkon geniet en daar is veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi. Gaste kan ook die swembad, gimnasium, Luna Club en Olives and Plates Restaurant benut. Waterfall City Park en Mall of Africa is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Byron Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Karkloof-singel, Waterfall City, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Explore Ellipse | Emerald Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vorna Valley Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karkloof-singel, Waterfall City, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang