Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairmile on Main

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nielen B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Goed geleë, baie netjies, en gerieflik. Die eenheid is goed geleë, baie netjies, en gerieflik. Sal definitief weer daar oorslaap. Beslis lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Funeka M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

We were attending Jehovah's Witnesses Convention at DHL stadium. We could leave our car at Faimile and come back in the evening. We didn't experience any problems with people sneaking in our car. We needed to sleep after a long day and our neighbors were very quiet. It was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colett E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Perfek! Het baie lekker gebly. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Small, but adequate for a long weekend stay for a couple. Great location and lovely flat. Small and compac,t but adequate for a few days in the city. Has all the right plugs lights etc. Well located for the Waterfront, stadium, Seapoint and town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole
Fairmile on Main
Thank you so much for staying with me. Regards. Nicole

Barry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Good. The stay was good. Even though there is no off-road parking, it did not seem to be a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Eenheid is baie veilig, netjies en goed toegerus. Veral ideaal as jy grotendeels net daar gaan slaap. Ek was vir die Argus fietstoer in die Kaap en die eenheid was ideaal geleë vir die geleentheid. Ek kon stap om my nommer af te haal, ry na die wegspring en vinnig terug wees by die eenheid na die resies. Baie eetplekke in die omgewing en stapafstand van Promenade. Alhoewel jou motor in die straat geparkeer word, het ek nie die idee gekry dat dit onveilig is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carmolita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

I appreciated that venue was a replica of the pictures provided. It was enough space for just us; had all the necessities we required. The venue was welcoming and cozy and we loved every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 207, Fairmile 13, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57fdd23cad0c4beab9a9e3af2c3fd77f70facc8b8f4a284d4154350fa22ce1a349a386bc533fdea6cc4faca7f019c5e71c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 207 Main Rd, 13 Fairmile Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908239529459 18.400948406746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang