Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairydust Manor

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Karen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en veilig. Ja, dankie, alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A very good place to overnight in a town with few options. Everything worked when there is no load shedding. Luckily we did not experience any. Nice braai area and sitting under the tree on the lawn late afternoon was good. The place is safe. Limited channels on TV, but not an issue nowadays when we watch programs on phones and iPads. For this the Wi-Fi is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang. Ons het op kort kennisgewing verblyf gekry en is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Aangenaam, gerieflik en netjies. Ja, het lekker gebly. Baie gerieflik en goed toegerus. Skoon en netjies gewees. Baie mooi tuin.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Netjies, skoon, gasvry. Ons het baie welkom gevoel. Heerlike ontbyt en behulpsame gasvrou en -heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elvise J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2022

Comfortable. It was splendid and the bird life was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Fairydust Manor
Thank you, it was a pleasure to have you at the Manor.

Elaine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

We decided not to stay over but take the three-hour journey straight through to Constantia Kloof Roodepoort. We did however stop at Fairydust Manor. It was clean and neat and welcoming. We were on the road from Johannesburg to Northern Cape for two weeks and decided we would rather go home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

A convenient stopover coming from the Northern Cape. Lovely, big property with huge garden. Off the road and far from busy Main Road. Room was spacious. All we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André V
1 nag
4.8
Apr 2019

Rustige atmosfeer. Goeie ontvangs. Netjiese kamers. Ligging in rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 22, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dcd72f208cbed47725d3a15a64060b19a1ddaca053c13ccce58767bf8a49a4120fddca26dbd8af968e61d165090c4467cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 22 Stasie Street Sannieshof 2760 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.529114078152 25.805051475763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang