Fairyheights
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fairyheights is 'n spog-vakansiehuis in Myburgh Park, Langebaan. Gaste het toegang tot die eenheid op die grondverdieping van die dubbelverdiepinghuis.
Die huis bied verblyf aan 4 gaste en bestaan uit 2 groot slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 bababed en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en TV teen die muur. 'n Kindermatras kan op versoek voorsien word. Die badkamer het 'n toilet, 'n bad, 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet met wasbak.
Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ruim en het 'n eetarea met sitplek vir 4.
Die huis lei na 'n pragtige stoep met 'n uitsig oor die tuin en daar is buitemeubels en 'n Jacuzzi. Daar is 'n braai-area en gratis WiFi word voorsien. Die Fairyheights-eenheid bied veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairyheights het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap