Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FAK Udolpho Rivierplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Liesl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties. Dit is ongelooflik rustig en in die natuur. Julle sien ons sommer gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianna S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie bevredigend. Baie lekker, was verskriklik warm, aircon sal definitief help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik gerus. Heerlik tuisgegaan by Udolpho in Mooifontein huis! Baie ruim en gerieflik ingerig. Die historiese besienswaardighede by Udolpho geniet en waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Dit was rustig en aangenaam. Instandhouding van grasperk voor huisie en by water is nie 100% na wense nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laiekah W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

Lovely stay, needs improvement. The property is in a gorgeous location, but some areas feel worn out and could use a refresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Disappointed. If you are not concerned about privacy, this unit is adequate. But if privacy is important to you, this unit is not for you as it is part of three other units and there is a constant flow of people. The units also need some maintenance as the taps of the basin in the bathroom were loose as well as the toilet seat. The ceiling fan was also not working, but the staff helped us by providing us with a fan. The swimming pool was green, but I assume it was because of the rainy weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marilet L
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Bietjie teleurgesteld. Die huisie was netjies en soos adverteer, maar die terrein was baie slordig. Die gras was verskriklik lank gewees, en die swembad was grasgroen. Die braai-area was nie skoongemaak nie. Die speelgeriewe vir die kinders was oud en geroes. Die plek kort baie aandag.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya M
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Jan 2025

Geen diens of skoonmaak van braaiers nie. Ook geen diens op die perseel nie. Tel. Ons het 14:15 arriveer en ons huis was nog vuil. Die skoonmakers het toe eers begin skoonmaak. Ons kon eers teen 5 uur in ons huis ingaan. Mens betaal vir 'n vol dag met arrivering. Glad nie gelukkig daaroor nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Harry V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig, huislik, gerieflik - ons kuier regtig elke keer lekker hier. Vriendelike ontvangs, goed toegeruste, skoon verblyf. Alles was sommer net lekker. Dis ook lekker om te sien dat daar vooruitgang is elke keer wat ons daar kom kuier. Die personeel is almal baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 336 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1052, Udolpho Plaas, Parys, 9858, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZkC9BoqcJIAm8afEstJMka0EH67BfwjjPvZ4NnDmGPDcvujNWg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Off the S1052 Udolpho Farm 9858 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.863308004076 27.488771805932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang