Falcons View Manor
Beskrywing
Die kamer is 26 vierkante meter groot en is op die boonste verdieping van die herehuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n satelliet-TV, Ipod-koppelpunt, lugversorging, kluis, verhitte handdoekrelings, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër in die badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Gratis WiFi Verwelkomingsdrankie
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamer, maar gaste kan op die stoep of in die ruin Rook is verbode in die eenheid.
Kinders ouer as 10 word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is 30 vierkante meter groot en is op die boonste verdieping van die herehuis en het 'n tuin-uitsig. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n satelliet-TV, Ipod-koppelpunt, kluis, lugversorging, verhitte handdoekrelings, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër in die badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Gratis WiFi Verwelkomingsdrankie
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamer, maar gaste kan op die stoep of in die ruin Rook is verbode in die eenheid.
Kinders ouer as 10 word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is 35 vierkante meter groot en is op die boonste verdieping van die herehuis en het 'n strandmeer-uitsig. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, twee van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en die derde kamer het slegs 'n stort. Verder is daar 'n satelliet-TV, Ipod-koppelpunt, kluis, lugversorging, verhitte handdoekrelings, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër in die badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Gratis WiFi Verwelkomingsdrankie
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamer, maar gaste kan op die stoep of in die ruin Rook is verbode in die eenheid.
Kinders ouer as 10 word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is 45 vierkante meter groot en is in die Coach Hous, net 'n paar tree van die herehuis af. Elke kamer is ruim, het skub-plafoone en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat stoep wat na die tuin of swembad-area lei. Verder is daar 'n satelliet-TV, Ipod-koppelpunt, kluis, lugversorging, verhitte handdoekrelings, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër in die badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Gratis WiFi Verwelkomingsdrankie
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamer, maar gaste kan op die stoep of in die ruin Rook is verbode in die eenheid.
Kinders ouer as 10 word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is 80 vierkante meter groot en is die grootste kamer in die Coach House, net 'n paar tree van die herehuis af. Die suite het 'n oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook ondervloerse verhitting. Die suite het 'n privaat sitarea met 'n kaggel en 'n satelliet-TV. Die sitarea lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die tuin. Verder is daar 'n Ipod-koppelpunt, kluis, lugversorging, verhitte handdoekrelings, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër in die badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Gratis WiFi Verwelkomingsdrankie
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamer, maar gaste kan op die stoep of in die ruin Rook is verbode in die eenheid.
Kinders ouer as 10 word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thesen Hill-weg 2, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang