Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Beach House in Gouritz

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Family Beach House in Gouritz
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Irebe B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irebe B

Ontspanne, gerieflik, beeldskone uitsig oor die see.

Rita was verskriklik behulpsaam en vriendelik met die reëlings van ons verblyf. Die huis was baie netjies en skoon. Een van ons lekkerste naweek kuiers ooit en was vreeslik bederf met die pragtige see uitsig!

Arina A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina A

Rustig, mooi uitsig en netjiese huis.

See uitsig is altyd 'n wenner. Ons het baie lekker ontspan.

Ernestine G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernestine G

Truly the gem of Gouritz.

The house gives you the best of both worlds, a modern kitchen with antiques throughout the house. The most amazing beach view right on your doorstep. The most beautiful sunrises can be enjoyed from both inside and outside. The option of both inside and outside braai makes it perfect for winter and summer 'kuier'.

Susan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Heerlik naweek gehad!

Heerlik! Sal beslis weer gaan!

Suzette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Amazing views!

Love the house, tranquil environment.

Eliza A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliza A

Lekker kuier huis.

Dit is so lekker kuier huis was heerlik.

Tirsa V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tirsa V

Very friendly host and very comfortable stay!

Peaceful village with a modern house and a beautiful sea view. We had a swim in the tidal pool, looked around the rockpools, played in the lagoon, and watched birds on the walks. The house is well furnished and very spacious!

Santie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Baie spesiaal met ongelooflike uitsig.

Heerlike gesinsnaweek! Uitstekende uitsig, netjiese huis met alles wat jy nodig het.

Romandy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romandy S

Die huis het al ons verwagtinge oortref, die Seaview is fantasties.

Ons kuier was ongelooflik lekker.

Sophia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia D

Fantastiese huis met mooiste uitsig.

Ek ken Gouritz goed en het al in baie plekke gebly, maar hierdie huis is by verre nog die beste. Die huis is goed ingerig en niks kom kort nie. Het my verwagtinge ver oortref. Sal beslis weer kom. Dankie julle!

Heinrich D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Baie mooi en netjies, uitstekend vir gesinne.

Netjies en uitstekende ligging.

Patricia And Jochen K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia And Jochen K

Heerlik gekuier ten spyte van stormweer.

Die huis het 8 van ons gemaklik gehuisves omdat daar onderskeie kuierareas is. Fantastiese kombuis, asemrowende uitsig en slim uitgelegde plan. Beslis om aan te beveel.

Pieter S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ontspannend, onvergeetlik, gelukkig.

Gasvrou-tannie Rita was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons persoonlik verwelkom en laat tuis voel. Uitsig is ongelooflik, en kos vir die siel.

Fatima R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima R

Awesome and breathtaking - very neat and tidy.

Family Beach House Gouritz is a hidden jewel. The house has all that is needed for both couples and family very spacious. The braai area is very nice and cosy. Rieta and Willem received us in the warmest and most lovely way ever. Will definitely return. Thanks for having us. Will recommend it to all. the town has awesome people. -very friendly-everyone great the next -very quiet and very safe place.

Glen T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T

Comfortable, clean, well-designed, practical house with fantastic sea views.

We had 2 enjoyable days and nights at Gouritz Family Beach House which was well-equipped and clean. The views you see on their website are real! The attractions are fishing, the beach and chilling out in a friendly little town.

Carlien R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien R

Gerieflike, goed ingerigte huis! Jy het niks meer nodig nie.

Family Beach House in Gouritz is voorwaar 'n juweel! Ons het heerlik vakansie gehou en sien uit om weer daar te kuier!

Mariana R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana R

View is ongelooflik en 'n baie oop huis.

Die storte is net 'n bietjie klein, verder was alles 100%.

Hannetjie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie H

Rustig.

Die area was baie rustig en veilig. Ons kon lekker gaan stap saam met ons kinders en skulpe optel.

Pieter L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Definitief 'n plekkie in ons hart, uitgekuier in Gouritzmond.

Ons het 'n heerlike tyd saam met vriende gehad. Ligging en uitsig besonders spesiaal, kleintjies het die rotse en poeletjies verskriklik geniet. Huis het alles wat mens nodig het, min dinge so lekker soos om die deure oop te trek, die vars lug en golfklanke te geniet terwyl 'n vleisie op die kole rooster.

Annelien W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien W

Best holiday destination.

We have no words to describe how amazing our stay was. We enjoyed the beach being on our doorstep and our host was amazing. We did not need anything. All was supplied.

Anet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet M

Die see is op jou stoep! Die huis is modern uitgerus en meer as genoeg spasie. Ons het baie lekker gekuier.

Kombuis is beautiful. Die voordeur gly al die pad oop en dit is breathtaking. Ook redelik klankdig so die see hou jou nie wakker nie. Badkamers cater vir klein kinders en lekker buitestort om van die sand ontslae te raak. Naby aan die see, swembad en visvangplekke.

Suwel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suwel B

Baie lekker groot, netjiese huis met die see op jou stoep!

Alles wat jy nodig het, maak net huis bietjie meer child-friendly, veral plastiekeetgerei vir kleintjies. Verder was dit 'n baie lekker naweek saam met familie. Sal dit vir enige groot groep aanbeveel!

Angelick K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelick K

Dit was 'n besonderse lekker naweekwegbreek.

Dit is 'n pragtige plekkie en een vir die boeke. Sal definitief weer terugkom.

Jj D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj D

Lekker see rustigheid.

Uistekende ligging, baie gerieflik. Lieflike mense mense.

Lucian S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian S

Peaceful and very relaxing.

Love this holiday house will definitely visit it again and recommend it to my friends and family.

Joseph I - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph I

Amazing, beautiful awesome

Hou van die rustigheid ons dit baie geniet.

Chris K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Very good value for money ,enjoyed the stay.

100% ,enjoyed our stay.

Loumariw V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loumariw V

Ons het heerlik gekuier, veral in die lekker ruim kombuis met 'n lang tafel!

Lekker ou huis met baie karakter en 'n baie goeie ligging. Alles was baie skoon en heerlike beddegoed en handdoeke. Ons kan dit aanbeveel.

Karin R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Outstanding!

Great view. Very neat. Excellent value for money.

Agnes B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes B

Baie vriendelike eienaars.

Word hoogs aanbeveel. Almal was versot op die huis en logging. Sal beslis weer eendag besoek en aanbeveel

Nollie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nollie B

Lekker groot huis met mooi uitsig oor die see.

Lekker braai area agter die huis. Sal baie help as die braai 'n koorsteen kan kry.

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c9d40ca16f0701812dedda9da49a7ddd55e3e05386fac03e0115812b87a02314d78d0b4bb8cbe9049cd6a7f3fa254e3613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 7 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -34.356670271514 21.876030404322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang